Kersmark se Dankie
Ons Hemelse Vader het ons weer eens ryklik geseën en tydens die Kersmark van die NG-gemeente Gansbaai in sy hand gehou.
Ons Hemelse Vader het ons weer eens ryklik geseën en tydens die Kersmark van die NG-gemeente Gansbaai in sy hand gehou.
Al sewe broers en susters, voorheen van Rawsonville, het gedurende die week van 8 tot 15 Maart 2014 in De Kelders vir ‘n behoorlike reünie bymekaargekom.
SHARE (Social Help Animal Rehabilitasie & Restourasie Education [ECB]), het onlangs weer eens 18 hartjies van Beverley Hills se Speelskooltjie baie bly gemaak.
Die bejaardes van Silwerjare Dienssentrum is onlangs met ‘n welwillendheidsbesoek deur Wolseley se bejaardes verras.
Iewers net anderkant haar doekjare het my man aan ons dogtertjie die romantiek van ‘n wensbeentjie geleer.
On Saturday, 22 March, the young Russian, Konstantin Soukhovetski, winner of the First Prize and Audience Prize at 2007 New Orleans International Piano Competition will be the artist at an OAK concert.
Die hengelsituasie is heel eenvoudig: Kabeljou, sporadies, veral by Haaiklip (indien jy die regte tyd daar is).
The Football Foundation of South Africa (FFSA) visited the Jubelland Day Care Centre in Stanford to donate more than 100 articles of clothing.
Ons is baie trots op ons atlete wat Saterdag, 8 Maart 2014, aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het.