Werkskepping Hoogste Prioriteit vir DA
Vir die Demokratriese Alliansie is werkskepping die hoogste prioriteit. Van die 141 500 nuwe werksgeleenthede wat verlede jaar in Suid-Afrika geskep is, was 96 000 in die DA beheerde Wes-Kaap, dubbel soveel as in al die ander provinsies saa...