Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
In afwagting om 'n ware Christusfees te vier, kon ons op Sondag 24 November 2013 deel wees van die Kerssangdiens, wat die regte gees van Kersfees in ons harte laat ontwaak het.
Ons sê baie dankie aan die organiseerders en almal betrokke by die aanbieding. Dit was ‘n onbeskryflik belewenis! Die sang van die kore van die NGK, die VGK, Blompark Mannekoor, Gansbaai Primêre-koor en die NG mannekoor met die gemeentesang was mooier as wat in woorde beskryf kan word! Die versiering van die kerk het bygedra tot die gewyde atmosfeer.
Dankie aan die volgende persone vir hul besondere bydrae en hulp: dr Bobo van Zyl vir die verwelkoming, voorlesings en afsluiting Anita Botha en Amanda le Roux en almal wat gehelp het met die versiering van die kerk. Matt Human as solis. Elke lid van die genoemde kore met hul afrigters en begeleiers. Koorleiers Aletta Lochner en Nita Faber. Begeleiers Annelene Reinke, Heidie Chivel, Pikkie Louw, Jack White en Dirk Buchner. Maureen Voigt vir die dataprojektor. Die diakens wat almal by die deure verwelkom het. 'n Spesiale dankie aan die vrouediens wat na afloop van die diens vir die verversings in die Pretoriussaal gesorg het.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.