Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
So kort voor die einde van 2013 was dit weer tyd om nuwe kerkraadslede in ons gemeente in hul onderskeie ampte te bevestig, maar ook om diegene wat eers afgaan vir ‘n ruskans, te groet.
Hartlike geluk- en seënwense gaan aan dié nuwe kerkraadslede. Gansbaai-streek: Ouderlinge: Wyk D6 Jannie Botha, Blok FH Bertus Esterhuizen, K4 Nico Le Roux.
Diakens: Wyk G10 Annatjie Liebenberg, G13 Mary Badenhorst, G15 Anthea de Villiers, D1 Ettiene Brown.
Pearly Beach-streek: Ouderlinge: Sandra van Wyk, P1, Anna Fourie P2, Diaken: Wessel Fourie wyk P2.
Baardskeerdersbos-streek: Ouderling: B1 Neël Groenewald. Diakens: B1 Koos Groenewald, B3 Mariaan Lindes.
Dankie ook aan diegene wat nog vir die volgende twee jaar aanbly.
Die leraars en kerkraad vir 2014 word ryke seën en genade toegebid in hul besondere ampte en taak om as kerkraad die gemeente kerkorderlik en volgens die Woord van God te lei en bestuur. God roep en hy sal u ook toerus vir u taak.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.