Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
In September 2013 het die NG gemeente Stanford hul eeufees gehou.
Gansbaai se NG gemeente vier volgende jaar die 70 ste bestaansjaar van die gemeente. Die stigting van die NG gemeente Gansbaai was in 1944. Aanvanklik was die wyke Uilkraal, Gansbaai en Baardskeer-dersbos deel van die Stanford NG gemeen-te. Gansbaai-gemeente het van Stanford-gemeente afgestig. Stanford was vroeër ‘n buitewyk van Napier. Op 23/11/1944 om 16:00 is die gemeente van Gansbaai deur die ringskommissie van Caledon in die ou kerksaal (by die skool) gestig. Die gemeente het uit 690 lidmate bestaan en het toe reeds oor twee kerksale beskik waarin dienste gehou is: een op Baardskeerdersbos en een in Gansbaai. Die bruidskat van die moedergemeente was die twee kerksale met meubels, orrel en ‘n bedrag van £900.
‘n Feesnaweek vir Gansbaai gemeente word vir 21-23 Nov. 2014 beplan (en is op die 2014-kerkalmanak aangebring
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.