Biddag vir Bejaardes

Biddag vir Bejaardes

NG Kerk Gansbaai

Tydens die erediens, 20 Okt. 2013, is die gebed van Teilhard de Chardin deur Ds. Willie Kotze gebid met die oog op die biddag vir ons bejaardes.

“My Vader in die hemel, na Wie ek op pad is,

wanneer die ouderdom my liggaam en later ook my verstand aanraak;

 wanneer die siekte wat my gaan aftakel,

en uiteindelik my dood mag beteken, my begin aantas;

wanneer die pynlike oomblik aanbreek dat ek sal moet aanvaar:

ek is oud en siek; ja, in die donker dae wat voorlê,

Here, het ek een troos: die wete dat u my nooit sal verlaat nie;

dat U my tree vir tree op die reis begelei - en reeds aan die einde daarvan vir my wag”.

Bron: Groot gebedeboek: Lux verbi. BM, p288

Biddag vir Bejaardes

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai