Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Nuwe intrekkers (lidmate en kinders) in die gemeente word twee keer per jaar amptelik in die gemeente verwelkom. Tydens hierdie geleentheid word die intrekkers deur die leraars ontvang en georiënteer in die gemeente se werksaamhede en eredienste. Die geleentheid wentel natuurlik om ‘n gesellige koppie tee en ‘n eetdingetjie en daar word lekker saamgekuier. Die laaste byeenkoms was op 20 Oktober 2013.
Annie le Roux is vir die afgelope 8 jaar aan die stuur van bediening Ankergooi. Die naam dui op veral afgetrede mense wat hier kom “anker gooi” in die Hawe van God se Genade. Annette van Zyl het aanvanklik die grondslag van die bediening gelê, maar dit mettertyd aan Annie le Roux oorgegee. Baie dankie aan hierdie dames en hul helpers vir hul onbaatsugtige diens en die gasvryheid wat hulle so namens die gemeente betoon.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.