Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Woensdag 23 Julie
18:00 Gemeentebiduur by Herberg aan See
Donderdag 24 Julie
16:00 Kooroefening
Vrydag 25 Julie
09:00 tot 12:00 Markdag
Sondag 27 Julie. Sending Sondag
09:30 Erediens Gansbaai Kerk. Prediker Ds Christo Wooding
09:30 Gesinsdiens en Kategese in Saal. Prediker Dr Bobo van Zyl
09:30 Erediens Pearly Beach. Prediker Ds Hennie Basson.
Augustus 2014
16 Augustus Vrouediens funksie. Damesoggend met gospelsangeres, Lizette Janse van Rensburg. 3-gang maal ingesluit. Kaartjies R100-00. Beskikbaar by Kerkkantoor of skakel Elcine Hulme 0283880814 of 0825647959. Fondse ten bate van NGK Vrouediens.
16 Augustus Baardskeerdersbos Skaapkopete by Uijlenes. Musiek met Manie en sy manne. Kaartjies beskikbaar by Hanneke: hannekeleroux@webmail.co.za of Marietta: mariettauys@gmail.com
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.