Dagboek 28 Julie tot 3 Augustus 2014

Dagboek 28 Julie tot 3 Augustus 2014

NG Kerk Gansbaai

Maandag 28 Julie

14:00 Bediening Sending

16:00 Bediening Diens van Barmhartigheid

Dinsdag 29 Julie

Streekskerksrade: 10:00 Pearly Beach

                                  18:00 Franskraal

                                  18:00 Gansbaai

                                  19:00 Baardskeerdersbos

Woensdag 30 Julie

18:00 Bediening Finansies

18:00 Gemeentebiduur by Herberg aan See

Donderdag 31 Julie

16:00 Kooroefening

Streekskerkrade : 18:00 De Kelders

                                 18:00 Kleinbaai

Vrydag 1 Augustus

09:00 - 12:00 Markdag

Sondag 3 Augustus

09:30 Erediens Gansbaai kerk. Prediker dr Bobo van Zyl

09:30 Gesinsdiens en kategese in saal. Prediker ds Dennis Naidoo

09:30 Erediens en doop te Baardskeerdersbos. Prediker ds Dirk van Dyk

Dagboek 28 Julie tot 3 Augustus 2014

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai