Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Woensdag 6 Augustus
09:00 Bybelskool
18:00 Gemeentebiduur, Herberg aan See
Donderdag 7 Augustus
15:00 Sustersbiduur, Herberg aan See
16:00 Koooroefening
Vrydag 8 Augustus
09:00 - 12:00 Markdag
Sondag 10 Augustus
09:30 Erediens Gansbaai kerk. Prediker Dr Bobo van Zyl
09:30 Gesinsdiens in Saal. Prediker Ds Willie Kotze
09:30 Erediens Pearly Beach. Prediker Ds Dirk van Dyk
16 Augustus
Vrouediens funksie
Kom geniet n heerlike damesoggend met die gospelsangeres, Lizette Janse van Rensburg, en n driegang maal om 10:00 te Pretoriussaal. Kaartjies teen R100.00 per persoon beskikbaar by kerkkantoor of skakel Elcine Hulme 0283880814 of 0825641959. Fondse ten bate van die nG Kerk Vrouediens
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.