Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Hemelvaartdienste
Tema: Christenskap/Navolging van Christus. Ons roeping. Ons is geroep tot profete, priesters, konings.
Donderdag 5 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Dr. Lisel Joubert
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Dirk van Dyk
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Willie Kotze
Pinksterdienste
Sondag 8 Mei 2016
09:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Hennie Basson
09:00 Gesinsdiens en Kategesein Saal, prediker Dr. Lisel Joubert
18:00 Pinkster Gansbaai, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Dirk van Dyk
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Willie Kotze
Maandag 9 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Willie Kotze
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Dirk van Dyk
Dinsdag 10 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Dirk van Dyk
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Willie Kotze
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
Woensdag 11 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Dirk van Dyk
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Willie Kotze
Donderdag 12 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Willie Kotze
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Dirk van Dyk
Vrydag 13 Mei 2016
18:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Dirk van Dyk
18:00 Pearly Beach, prediker Ds. Willie Kotze
19:00 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
Pinkstermaal in Saal na afloop van diens in Gansbaai
Sondag 15 Mei 2016
Pinksterfees
09:00 Gansbaai Kerk, prediker Ds. Lourens vd Westhuizen
09:00 Gesinsdiens en Kategese in Saal, prediker Dr. Lisel Joubert
09:30 Pearly Beach, prediker Ds. Dirk van Dyk
09:30 Baardskeerdersbos, prediker Ds. Willie Kotze
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.