Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Gekies om te wees
Ek soek ‘n roepingsverhaal in die Bybel, waar die persoon hom of haar kom aanmeld het. Miskien kyk ek dit mis. Dit lyk op die oog af of God almal kom ontmoet het. Kom haal het. Abraham, Moses, die profete, Maria, Dawid en Ester. Die sakramente herinner ons onder andere aan “hoe” God is. Hoe God te werk gaan. God kies altyd eerste. God neem die inisiatief. God kom haal, berei voor, lei en hou vas. God kom na die baba wat nog nie kan kies en kom openbaar sy wese. Die God wat getrou bly aan sy beloftes, geslag na geslag. Die God wat kies en nie toelaat dat die karakter of sondigheid van die gekose die kies negeer en ongeldig verklaar nie.
Daarom het almal verskonings: te jonk, te mompelend, te ongetroud, nie lus, ens. Tog te midde van my verskonings besef ek dat dit juis my gekies-wees wat my lewe sinvol maak. My verskonings verdwyn te midde van God se aanraking, sy hand op my lewe.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.