Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Sagte hart
Dit is moontlik om in Lydenstyd bewus te word van die hardheid van ons hart. Ons harde hart staan dikwels in die pad van ons groei. Ons is baiekeer hard as gevolg van omstandighede en keuses. Esegiël het iets daarvan verstaan. Die laaste hoofstukke van die boek Esegiël handel oor God as bron van lewe en hoop wat Homself bekend maak as die Een wat ook nuwe lewe in die moedelose Israel in ballingskap kom blaas.
In Esegiël 36:26 staan: “Ek sal julle ‘n hart van vleis gee.” Soms maak ons ons hart hard bloot om te kan cope en ander kere omdat ons nie lus is om emsioneel by ander betrokke te raak nie. Soms pla die kliphart ons en soms glad nie.
Miskien is daar tog oomblikke wat ons die belofde van ‘n vleishart wil aangryp en God deur sy Gees vra om ons kliphart uit te kap; oomblikke van verlange na ‘n sagte hart omdat ons ervaar dat God ‘n sagte hart vir ons het.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.