Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Die leerders van die De la Bat-skool (vir dowes) het onlangs by De Uijlenes, Baardskeerdersbos, gekuier. Danksy Aletta Groenewald en later haar skoondogter, Traci, besoek die graad 7’s De Uijlenes se Nonnetjiesuilhuis al reeds vanaf 2009.
Hulle het die Jeug- en gesinsdiens in die Pretoriussaal bygewoon, waar Rozette Katzen die skool se agtergrondgeskiedenis aan die gemeentelede en kinders oorgedra het. Rozette het ook die spesiale Bybel vir dowes aan dr. Bobo van Zyl oorhandig. Daarna het die groep leerders hul liedjies "gedoen", wat opgewonde deur almal gadegeslaan is. Hulle is met tee en verversings bederf voordat hulle na De Uijlenes teruggekeer het.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.