Okkie Smuts koshuis (Stanford) en die Vrouediens

Okkie Smuts koshuis (Stanford) en die Vrouediens

NG Kerk Gansbaai

Die NG vrouediens is reeds ’n klompie jare by Okkie Smuts-skool en koshuis betrokke. Dit is ook vanjaar weer ’n Vroue-diens-projek om die koshuis te ondersteun. Van hul noodsaaklike behoeftes is deur die vrouediens geïdentifiseer, soos toiletware, beddegoed, skryfbehoeftes en nie-bederfbare voedsel . Stienie Geldenhuys is tans die vrouediens-afgevaardigde. Onlangs het Stienie en 14 vrouediensdames 'n besoek aan die koshuis gebring.Die afgelope paar jaar is verskeie besoeke al daar afgelê en gereelde donasies en items is in die verlede oorhandig.

Laerskool Okkie Smuts is 'n gewone artikel 21 skool. Die skool is op 11 November 1910 amptelik geopen en in 1921 het die skoolkoshuis tot stand gekom Tans is daar 209 leerders met 9 leerkragte. Daar is 48 koshuis-kinders, waarvan minstens die helfte Gansbaai-kinders is. Gerrie en sy eggenote, Adanne is die koshuisouers.
Navrae: Stienie by 079-8562033 of skakel die kerk-kantoor by 028-384-0510,

Okkie Smuts koshuis (Stanford) en die Vrouediens

Seestrome redaksie

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai