21 Dae 21 Psalms: Dag 10
Tog hoor ons sy hart en ons hoor ons eie hart.
Verlustig jou in Hom en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
In die vreemde tye is dit goed om gedurig te stop by die vreemde van Jesus se lydensweg.
Ons almal ervaar hoe stil die strate is. Ons het 'n ongemak met stilte en probeer dit met geluide vul.
Dit kan gebeur dat in 'n tyd van onsekerheid of lyding ons verhoudingsprobleme ontwikkel.
Ds Hanri Joubert het vanoggend 'n "live stream" gedoen met die oggenddiens.