Seemeeu 2/2018: Deel van 'n nuwe familie
Iets wat die kerk nie genoeg na kan strewe nie, is om die eenheid tussen gelowiges te te bevorder.
Iets wat die kerk nie genoeg na kan strewe nie, is om die eenheid tussen gelowiges te te bevorder.
Die Pinksterreeks het ons tot diepe nadenke gestem en na ons geestelike toestand laat kyk.
Pinksterdag is die geboortedag van die kerk. Die kerk is ‘n vreemde fenomeen - ‘n baie vreemde gemeenskap.
As gevolg van vakansie, geen gesinsdiens in saal op Sondag 24 Junie 2018.
Pearly Beach bied op 12 Junie 'n uurtjie van musiek en sang aan.
Markdag elke Vrydag. Saterdag VGK Basaar in Blompark
Dienste word elke aand gedurende week van 14 tot 18 Mei in die gemeente gehou.
Nagmaaldienste word in die verskillende kerke van die gemeente bedien.
Algemene inligting tov die Bybelleesprogram en 'n Jagpakket wat gewen kan word.