Meditasie geskryf deur Dr. Lisel Joubert
Ek smag elke jaar na Aswoensdag.
Om elke dag gevoed, geklee en warm of koel en droog te wees is vir baie van ons ‘n gegewe en deel van ons daalikse bestaan.
Sondag 13 Februarie 2022 was die eerste keer dat 'n Graad R kategese klas aangebied is.
Kom ons kuier lekker saam as gesinne en vriende en skop die kategesejaar op n gesellige noot af!
Sondag 30 Januarie 2022 is die eerste gesamentlike erediens tussen die NG Kerk Gansbaai en die VG Kerk Blompark sedert 2019 gehou.
Maskers is verpligtend by al die dienste.
Dr Joubert het op 1 Augustus 2021 haar afskeidspreek gelewer.
Ds Hanri Joubert gesels met Dr Lisel Joubert oor randfigure, persone wat 'n verskil maak.
Vandag is Aswoensdag op die kerkkalander. Die begin van Lydenstyd.
Ds Hanri Joubert gesels met Christoff Longland oor die natuur.
Magrieta Adams vertel haar storie van hoop aan Ds Willie Kotze en Ds Dirk van Dyk.