Aswoensdag
Aswoensdag is die begin van Lydenstyd.
Lydenstyd is ‘n tyd van bewus word van die gewoontes en begeertes in ons lewe.
2017 is aan sy einde. Die jaar het verby gevlieg met al sy “ups” en downs”.
Ons moet leer om God in die alledaagse, in die doodgewone raak te sien.
Ons gemeente ondersteun die werk van sendelinge in die Makhathini-vlakte, finansieël, geestelik en andersins.
Dit is kersfeestyd, ‘n tyd vir gee en omgee. Kom ons maak ons harte en hande oop en wys dat ons omgee mense is.
Die Vrouebediening probeer inisiatief neem op gebiede wat nie deur ander bedieninge opgevang word nie.
Sondag, 12 November 2017, het die Jeugbediening weereens ‘n luisterryke Kerssangdiens onder leiding van dr. Lisel Joubert aangebied.