Reformasie 500: Kom ons lees die Bybel
Die gemeente word uitgenooi om saam deur die Bybel te werk..
Die gemeente word uitgenooi om saam deur die Bybel te werk..
2017 is ‘n jaar van bewusword van die nou, maar ook van terugkyk in ons eie Protestantse en Gereformeerde geskiedenis.
Wie in die Kerstyd net by die krip stilstaan sonder om ook na die kruis te beweeg, mis die punt.
Ons kan rus vind deur ons nou en dan in God se teerheid te baai.
‘n Mens wat na God begin soek, is reeds deur God gevind.
Besonderhede van datums, tye en predikers van verskillende dienste in gemeente..