Waarheen is die gemeente oppad?
As NG Gemeente in Gansbaai het ons ‘n behoefte om weer oor ons rol in die groter gemeenskap te herbesin
As NG Gemeente in Gansbaai het ons ‘n behoefte om weer oor ons rol in die groter gemeenskap te herbesin
Op 41 plekke in die Bybel kry ons die woorde: Aan Sy liefde is daar geen einde nie
Jesus sê: Ek is die goeie Herder. Die goeie Herder lê sy lewe af vir sy skape.
Paastyd se boodskap is dat die dood, bose en sonde oorwin is in die opgewekte Here, tog ervaar ons al die dinge daagliks in ons eie lewe en orals waar ons kyk.
'n Mens se hande vertel nogal baie. Die vereelte hande van die ambagsman, die verrimpelde hande van die bejaarde, die vingerafdrukke wat van mens tot mens verskil.
Dr Lisel Joubert word op Vrydag 8 April amptelik in die gemeente ontvang.
Gestel ek word een oggend wakker, en ek kry skielik die gevoel dat God weg is, dat Hy my gelos het. Hoe gaan ek reageer?
Die leemte wat ontstaan het met Dr.Bobo van Zyl se aftrede word gevul..
Wie het onlangs iets gesoek en na 'n lang soektog dit weer opgespoor? Onthou die vreugde om iets weer te vind....!