Erediens: Sondag 14 Februarie 2021
Erediens deur Dr Lisel Joubert.
2020... die jaar is verby. Kersfees en die nuwe jaar 2021 is op ons. Ons hoop en bid vir ‘n nuwe begin in 2021.
Die 2020 vertaling van die Bybel in Afrikaans is einde November bekendgestel.
Kersfees is die tyd waar strydbyle, soms tydelik, begrawe wordEk kla, soos baie ander, elke jaar as die kersversierings reeds in Oktober in die winkels begin vertoon.
Dié tyd van die jaar word Kersbome gesoek en gekoop. Versier-ings word uit die kas gehaal en afgestof, nuwes word gekoop.