Jy en jou huisgesin
Believe in the Lord Jesus, they said, and you will be saved – you and your family.
Believe in the Lord Jesus, they said, and you will be saved – you and your family.
Ons as gemeente sluit aan by hierdie landwye projek..
Sê mense nog vandag as dit die Here se wil is, of as die Here my spaar, of selfs solank lewe. Hoor n mens dit nog? Praat mense nog so?
Die beste word daar uitgehaal Vir al die vriende spesiaal Op die partytjies wat ons gooi Maar die eregas is nie genooi.
Die realiteit is nie dat ons vergeet, aanbe-weeg en afsluiting kry nie, maar eerder dat ons ons gestorwe kinders op ‘n ander manier in ons lewens vereer, onthou en inkorporeer.
Die bediening : sending en uitreik met Johan en Elcine Hulme en lidmate wat betrokke is by sending-werk, was die afgelope jaar weer met hart en siel besig met die take wat die Here op hul harte gelê het.
Sondag 15 November het ons kinders onder leiding van die gesins- en jeugkommissie hulle eerste Kerssangdiens aangebied. Sondag 22 November . . . nog ‘n onvergeetlike Kerssangdiens.
Ons is so ‘n hegte “familie” wat mekaar se laste help dra, maar ook sό vol humorsin - amper te veel van laasgenoemde! As dit moontlik is . . . Hou ‘n lied in jou hart
Danksy die hele gemeenskap van Gansbaai is ons geseën met bydraes soos fondsinsamelings, persoonlike aandag aan inwoners, stimulasie, spesiale etes, tee en verversings en sportdae asook finansiële bydraes
Gansbaai-gemeente is ‘n groot korporatiewe gemeente wat in sewe streke ingedeel is met vyf kommissies met eiesoortige bedieninge en diensgroepe..
Mense is gewoonlik verstom oor die meelewing, aanbieding en harde werk van lidmate t.o.v. die basaars, markte en ander fondsinsamelings deur die NG en VG gemeentes en Herberg-aan-See tehuis.