All Posts

Seestrome 2015: Diens van barmhartigheid . . . Geseënd is die wat barmhartig is

Seestrome 2015: Diens van barmhartigheid . . ...

Ons is eersdaags weer binne-in die Kersfeesgewoel. Laat ons eers tot stilstand kom en in die gees van Kersfees ons dank-baarheid teenoor ons Hemelse Vader betoon.      

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Bediening van God se Woord in ons gemeente

Seestrome 2015: Bediening van God se Woord in...

In ons geloofstradisie - Protestants, Gereformeerd - staan die kansel sentraal in ons kerke. Vir ons is die hart van kerk-wees dat ons die Woord van God het...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Jeugbediening het hul verbind om met passie ons jeug geestelik te lei

Seestrome 2015: Jeugbediening het hul verbind...

Die Boodskap van God is verkondig by ons gesinsdienste, en kategese-klasse. In ons kontak met die kinders van klein tot by die sogenaamde “moeilike tieners”, wil ons graag getuig dat daar pragtige jongmense in ons gemeente is en dat da...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Glo ons werklik dat mense kan verander?

Seestrome 2015: Glo ons werklik dat mense kan...

Glo ons werklik dat mense kan verander?

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Onmisbare hulpwerkers en omgeepersone in ons gemeente

Seestrome 2015: Onmisbare hulpwerkers en omge...

Ons gemeente kan nie sonder hulpwerkers en omgeepersone klaarkom nie. Hulle werk is van onskatbare waarde. 

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Kersmark 10-23 Desember 2015 . . .  nog ‘n ervaring!

Seestrome 2015: Kersmark 10-23 Desember 2015 ...

Vanjaar gebeur dit die twaalfde keer . . . Soms was daar storms, soms lekkerrrr weer! Jaarliks word harder probeer en gebruik ons die lesse algaande geleer.  

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Hoe ons die Bybel lees

Seestrome 2015: Hoe ons die Bybel lees

Dit is altyd vir my verskriklik hartseer dat die een element van die Reformasie, naamlik die bevrydende wete dat almal die Bybel mag lees en dan ook in hulle eie taal, tot soveel verdeeldheid lei. Die een geskrif wat ons saambind, laat ons ook u...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Vrouediens van die NG gemeente Gansbaai

Seestrome 2015: Vrouediens van die NG gemeent...

Verwelkom verandering as jou vriend...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Om te groei . . .  te verander . . . te transformer . . .

Seestrome 2015: Om te groei . . . te verande...

Die meeste mense wil graag verandering hê, maar is nie altyd bereid om te verander nie. ‘n Baie wyse non van 75 jaar wat ek ken, sê altyd oor groei: “I choose to grow or I choose not to grow. The majority of people choose n...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Die lewe het nie 'n

Seestrome 2015: Die lewe het nie 'n

Hoeveel van ons het al gewens dat die lewe ‘n “rewind”-knoppie het. Dat ons kans kan kry om óór te leef: Om terug te gaan op ons spore en dinge ánders te doen. 

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2015: Ouderdom en veranderinge. Al verander dinge, God verander nooit!

Seestrome 2015: Ouderdom en veranderinge. Al ...

Die ouderdom het te doen met sy eiesoortige fisieke en psigiese veranderinge. Die huis word te groot, die skrif hoe ek die medi-syne moet drink te klein, die trappe te hoog, die stoel te laag, die bad te diep, die nagte lank, die geheue kort en di...

NG Kerk Gansbaai