Seestrome 2015: Ons neem afskeid en groet dr....
Dit was vir ons gemeente baie moeilik om van dr. Bobo van Zyl afskeid te neem. Hy het sy emeritaat op 16 Augustus 2015 in ons gemeente ontvang
Dit was vir ons gemeente baie moeilik om van dr. Bobo van Zyl afskeid te neem. Hy het sy emeritaat op 16 Augustus 2015 in ons gemeente ontvang
Die afgelope nege jaar was dit vir my en my vrywillige helpers altyd ‘n groot voorreg om ons nuwe intrekkers welkom te heet en hul te laat tuis voel in ons gemeente
Geen mens stap twee keer in dieselfde rivier in nie,” het die Griekse filosoof, Heraclitus, 2 500 jaar gelede gesê. “Alles vloei.” En as daar nou een ding in die wêreld is wat vasstaan, dan is dit die feit...
Die afgelope jaar en ‘n half het ons eers in ‘n gat in die kerktoring vasgekyk, toe na ‘n wysterplaat sonder wysters en eersdaags beloof hulle kyk ons weer na ‘n volwaardige werkende kerkhorlosie.
Wie of wat is die mens? Die tweede skeppingsverhaal in Gen. 2 hou hom spesifiek besig met hierdie belangrike vraag. Lees ons verse 4b tot 7, ontdek ons dat die verteller wil sê dat die skeppingswerk nie kon vorder voordat die mens daar was n...
As daar nou een ding is wat vasstaan, is dit dat die tyd aanstap. Ons word almal ouer. En dit verg op sy eie geweldige aanpassings tot op die punt dat baie van ons sekerhede waaraan ons gewoond geraak het, ook uitgedaag word. ...
By voorbaat baie dankie aan elke prediker wat in dié tyd die Woord aan die gemeente gaan bring. God seën u.
Daar is ‘n spreekwoord wat lui: Jy kan nog jou vriende kies, maar nie jou familie nie. As dit waar is van ‘n familie, dan is dit nog meer waar van die kerk in die sin dat ons nie kies wie saam met ons aan die...
’n Mens kan tog nie so bid in alle opregtheid as jy nie ‘n sondebesef het nie
Ja, ons weet van Paulus die skrywer, die reisiger die sendeling en die man met sy talle ontberinge. Paulus die skrywer van 1 Kor. 13 oor die liefde. Paulus se lewe het ook ’n anderkant gehad. . .
Ons besin oor Paulus die onverskrokke man