Die Woord as spieel
Die een voor die spieël word al hoe meer verander om die beeld in die spieël te weerkaats. Die een wie se beeld in die spieël is, is Christus.
Die een voor die spieël word al hoe meer verander om die beeld in die spieël te weerkaats. Die een wie se beeld in die spieël is, is Christus.
Ons droom vir ‘n nuwe wêreld , ons droom vir ‘n nuwe Suid Afrika, ons droom vir ‘n geredde Afrika waarin God ‘n ereplek het, voel by tye ver weg. Ons het die droom verloor.
Bou vir julle huise en bewoon dit, lê tuine aan en eet die opbrengs daarvan , trou en bring kinders in die wêreld, en laat hulle trou en kinders in die wêreld bring. Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap...
As ons ons oor baie naby ons teks hou en ons fyn en goed luister, sal ons hoor hoe Jesus daarin praat oor Sy liefde vir Sy skape – wat inderdaad die grondlyn van die gelykenis van die Goeie Herder is:
As die Here naby is, ervaar ek ondanks wat die omstandighede is vreugde ( verbly julle altyd in die Here) en moet ek ondanks hoe moeilik mense ook al is vriendelik teenoor alle mense wees. ...
Een van die wonderlikste beskrywings van ’n mens wat in die regte verhouding met God lewe of vroom gelewe het, is die woorde: Daardie persoon het naby die Here gelewe.
In Matt 24-25 waar Jesus praat oor die eindtyd, vind ons 'n aantal gelykenisse oor die Koninkryk van God wat handel oor hierdie "aktiewe wag" vir die terugkeer van die Koning:
Dit is weer tyd vir Baardskeerdersbos se legendariese skaapkopete