Aftrede/Emeritaat Dr. PJJ van Zyl
Dr. Bobo van Zyl tree eersdaags af..
. . . die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee.
Hierdie eerste gebod gee God aan ons omdat Hy weet hoe nodig ons hierdie gebod het.
Dit is ‘n gebod waarmee ‘n mens eintlik grootgeword het, wat as ‘n ware by jou ingeprent is met die duidelike opdrag : jy mag nie dit doen nie, jy mag die Naam van die Here nie ydelik gebruik of misbruik nie. &n...
“God is ‘n God van orde.” Dit sien ‘n mens reeds wanneer jy die eerste bladsye van die Bybel oopslaan.
Die sabbatsgebod is deel van die eerste tafel van God se Wet/ Tien Gebooie (2 tafels). Die eerste tafel waak/ hou wag oor God se mense se verhouding met hulle God...
Strome van seëning van bowe, dit het die Liefde beloof, ‘n heerlike tyd van verkwikking vloei uit ons Heiland en Hoof.
. . . moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag
Ons vier vanoggend die sewentigjarige bestaan van ons gemeente (die NG Kerk van Gansbaai) met hierdie feesdiens.