All Posts

Samuel

Samuel

Samuel is gebore. Sy naam beteken “ek het hom van die Here afgesmeek”. 

NG Kerk Gansbaai
Nuwe hemel en aarde

Nuwe hemel en aarde

Ek sien ‘n nuwe hemel kom, ‘n aarde nuut en vry. . . 

NG Kerk Gansbaai
Versoeningsdag 2014

Versoeningsdag 2014

Konflik kom en gaan, families kom en gaan. Tog is God altyd besig om sy verhaal vir hierdie wêreld te laat ontvou. 

NG Kerk Gansbaai
Kersfees 2014

Kersfees 2014

Ek wonder partykeer of ons nie God bewustelik ver van ons afhou nie. Ons dink miskien God is groot, goed, heilig en rein en hoort in die hemel. 

NG Kerk Gansbaai
Doop - Kersfees

Doop - Kersfees

Dit is vandag (21 Des 2014) die vierde Sondag van Advent. Ons vier die koms en geboorte van Jesus, gebore as ‘n kind tussen ons. Dit is altyd ‘n spesiale tyd van die jaar om ook die doop te bedien. 

NG Kerk Gansbaai
Kerkdienste 16  tot 31 Desember 2014

Kerkdienste 16 tot 31 Desember 2014

Dienste met predikers vir Desember  2014 is nou beskikbaar

NG Kerk Gansbaai
Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

Ons feesnaweek is hier!

NG Kerk Gansbaai
Sewe keer ek, vyf keer my

Sewe keer ek, vyf keer my

Die gelykenis van die ryk dwaas is eintlik ‘n baie eenvoudige storietjie wat  Jesus vertel het – ja, eenvoudig, en tog: ‘n storietjie met so ‘n geweldige boodskap.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Diens van barmhartigheid

Seestrome 2014 : Diens van barmhartigheid

Die lidmate wat as die barmhartigheidsdiensgroep van ons NG gemeente funksioneer, het die afgelope jare ons gemeen-te se barmhartigheids- en noodverligtingsdienste laat realiseer en kyk terug op jare met baie lief en leed. Die Here se seën en ge...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Herberg-aan-See-tehuis vir bejaardes, Gansbaai

Seestrome 2014 : Herberg-aan-See-tehuis vir b...

Hierdie tehuis vir bejaardes het sy ontstaan te danke aan die droom van suster Marais, ook bekend as suster Koen, ‘n destydse gekwalifiseerde vroedvrou in Gansbaai, wat die behoefte van die bejaardes in die vissersgemeenskap besef het.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Ons kyk terug - VG en NG gemeentes werk saam

Seestrome 2014 : Ons kyk terug - VG en NG gem...

Die hoeksteenlegging van die nuwe sendingkerk (huidige kerk) in Blompark, het op Sondag 13 Mei 1973 met die geskal van ‘n blaasorkes van Elim plaasgevind...

NG Kerk Gansbaai