All Posts

Seestrome 2014 : Gemeentekoor en koorleiers, orreliste en begeleiers

Seestrome 2014 : Gemeentekoor en koorleiers, ...

Die NG gemeentekoor is in ongeveer 1950 onder die bekwame leiding van mev. Van Niekerk van Stanford, wat ook die orrel bespeel het, gestig.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Ons is nou hier in plek en tyd - Ons leef voort met God

Seestrome 2014 : Ons is nou hier in plek en t...

Nuwe Begin : Iemand in Christus is...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Aan die einde van 2014 - Kersfees- en feestyd is hier

Seestrome 2014 : Aan die einde van 2014 - Ker...

Desemberprogram / Kersdagdienste...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014

Seestrome 2014

Die feestema " Christus is vandag, gister en môre dieselfde - tot in ewigheid" is so waar, want God is in die stories en geskiedenis teenwoordig.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Gemeentevroue oor jare aktief betrokke

Seestrome 2014 : Gemeentevroue oor jare aktie...

Ons gemeentevroue het nog altyd ‘n baie belangrike rol in ons gemeente en gemeenskap gespeel.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Evangelisasie en uitreik

Seestrome 2014 : Evangelisasie en uitreik

Die sending- en uitreikbediening funksioneer sedert 1934 binne ons plaaslike gemeenskap. Mev. J. Barnard begin om in ons bruin gemeenskap Sondagskool te gee...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Kersmark 2014 is hier

Seestrome 2014 : Kersmark 2014 is hier

Thys en Linda Cilliers en die organiseerders ervaar vlinders op hul maag, want Kersmark 2014 is nou om die draai. 

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Ondersteuningskommissie

Seestrome 2014 : Ondersteuningskommissie

Die Kommissie Ondersteuning se hoofdoelwitte is juis dit wat die naam aandui, nl. om die nodige praktiese en funksionele ondersteuning aan die gemeente se kerkraad en ander kommissies, be-dieninge en diensgroepe te verleen. Op so ‘n manier dat ...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Gesins- en Jeugbediening

Seestrome 2014 : Gesins- en Jeugbediening

Die Kommissie: Gesins- en Jeugbediening lê hul veral toe op hul roeping om die koninkryk van God deur ons gemeente-kinders uit te brei, gefokus daarop om ons kinders met meer kennis van die evangelie toe te rus en hulle aktief by die werksaamhe...

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : God se Woord in die Gansbaai-gemeente oor 70 jaar

Seestrome 2014 : God se Woord in die Gansbaai...

Meneer Barnard skenk die 1ste Afrikaanse Bybel in 1933: Dit is ’n  wonderlike gedagte dat die kerk en gemeenskap van Gansbaai ook in 1933 deel van die groot geskiedkundige gebeurtenis was toe die Bybel in Afrikaans uitgereik is.

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Ant Luitjie se Klok

Seestrome 2014 : Ant Luitjie se Klok

n Sekere ant Luitjie het toe, uit die goedheid van haar hart, ‘n stuk van haar grond geskenk sodat daar ‘n eie kerk vir die BeeBossers gebou kon word.  Dit is toe gedoen en teen 1922 was dit voltooi . . . 

NG Kerk Gansbaai
Seestrome 2014 : Kommissie Gemeentebou

Seestrome 2014 : Kommissie Gemeentebou

Die Kommissie Gemeentebou met dr. Bobo van Zyl as voorsitter word onderverdeel in Bedieninge: Eredienste, Klein groepe, Toerusting, Kommunikasie, Bybelskool, Visioenering en Nuwe lidmate (elk met hul taakgerigte diensgroepe).

NG Kerk Gansbaai