Seestrome 2014 - Groei en aanpas
Die kerkraad het in 2003 tot die besef gekom dat dat ‘n oorgangs-tydperk in die gemeente se geskiedenis gekom het: Die groot en snelle verandering in ons dorp en ons gemeenskap, het ‘n effek op die gemeente gewys...
Die kerkraad het in 2003 tot die besef gekom dat dat ‘n oorgangs-tydperk in die gemeente se geskiedenis gekom het: Die groot en snelle verandering in ons dorp en ons gemeenskap, het ‘n effek op die gemeente gewys...
Die gemeente het 'n skatkis vol onthou-stories...
Ons gemeente lede het 'n skatkis vol onthou-stories...
Die gemeente het 'n skatkis van onthou-stories . . .
In ons wêreld is daar soveel nood. Ons as Christengelowiges het juis die roeping om die nood (geestelik en stoflik) van noodlydende mense raak te sien en te help verlig.
Baardskeerdersbos se kerkie is die oudste in die gemeente
Na die stigting van die gemeente, het die kerkraad die eerste predikant beroep en die kerkboufonds begin! Ds. P.A.M. Brink het in 1945 die beroep aangeneem.
Met hierdie spesiale uitgawe van “Seestrome” herdenk ons die sewentigjarige bestaan van ons gemeente – die Nederduitse Gereformeerde Gemeente van Gansbaai, afgestig van die Stanford-gemeente in die jaar 1944.
Gansbaai se NG gemeente is vanjaar 70 jaar oud. Dit is ‘n tydperk waarin baie dinge gedurende hierdie tyd plaasgevind het.
Glo ons werklik dat mense kan verander...
Begin Mei 1909 het eerwaarde P.J. v.d. Walt, ‘n hulpprediker van die gemeente van Napier, met sy werk in die Strandveld begin.
Meer as ‘n halfeeu gelede het ons in oupa Andries en ouma Annie se huisie op die bultjie bokant die hawe ons huwelikslewe begin...