All Posts

Feesnaweek

Feesnaweek

Ons kerk is 70 jaar oud!!!!

NG Kerk Gansbaai
Ek wil die Here loof

Ek wil die Here loof

‘n Groot aantal groot teoloë beskou Psalm 103 as die grootste Psalm in die Psalmboek...

NG Kerk Gansbaai
Dankoffer

Dankoffer

In 2 Kor 9:5  lees ons  die volgende : Hulle moet die dankoffer wat julle vroeër beloof het, vooraf in orde bring.   Dan sal dit daar gereed wees as ‘n werklike offer van dankbaarheid en nie as iets wat afgepers is nie....

NG Kerk Gansbaai
Die gelykenis van die oneerlike bestuurder

Die gelykenis van die oneerlike bestuurder

Die gelykenis van die oneerlike bestuurder – in Engels: “the dishonest steward; the corrupt manager”. Die oneeerlike, korrupte rentmeester.

NG Kerk Gansbaai
Program Vrydag 17 Oktober en Sondag 19 Oktober 2014

Program Vrydag 17 Oktober en Sondag 19 Oktobe...

Neem kennis: ons kerktye verander na 09:00 in Gansbaai

NG Kerk Gansbaai
Rentmeesterskap

Rentmeesterskap

In die nuwe lewe waarin Christus ons Here is, is ons nie die eienaars van ons geld, besittings, eiendomme, ons bates nie, maar: ons is net bestuurders daarvan -  bestuurders van dit waarvan ons nie die eienaars is nie, maar waarvan Christus die ...

NG Kerk Gansbaai
Feesnaweek

Feesnaweek

Die gemeente word 70 jaar . . .

NG Kerk Gansbaai
Die skepping se troos

Die skepping se troos

Ek hoor partykeer mense sê dat as hulle in die natuur is, raak hulle so bewus   van die Here.   Mense sê  hulle  voel  so naby aan die Here daar, daar langs die see, daar in die berge, daar tussen die bl...

NG Kerk Gansbaai
Program Sondag 21 September 2014

Program Sondag 21 September 2014

Drie eredienste word sondag in die gemeente gehou.

NG Kerk Gansbaai
Wat is die waarde van 'n mens?

Wat is die waarde van 'n mens?

Wat is die waarde van ‘n mens?  Wat is ek en u werd?  Of in die woorde van die psalm digter: wat is die mens dan dat U aan hom dink (Ps 144:3)

NG Kerk Gansbaai
Program Sondag 14 September 2014

Program Sondag 14 September 2014

Sondag is Sinodale Bid en Dankdag

NG Kerk Gansbaai
Sin van die lewe

Sin van die lewe

Wie van julle het op ‘n dag julle kom kry dat julle net gewonder het waarvoor is alles daar en waarvoor is ek daar. 

NG Kerk Gansbaai