Dagboek 3 September tot 7 September
Bybelskool woensdagoggend 09:00
Daar is niks wat God gelukkiger maak as wanneer Hy van ‘n sondige, selfgerigte mensekind hoor dat hy ‘n hart gekry het vir ander nie.
Dit is onmoontlik om aan die groot gebod van die christelike lewe gehoorsaam te kan wees, sonder hierdie innige jammerte vir ‘n behoeftige, noodlydende mens.
21 tot 23 September 2014 vier ons gemeente sy 70ste verjaardag
Sentrale kerkraadsvergadering Woensdag 20 Augustus by Baardskeerdersbos
Nagmaal Sondag 17 Augustus in Gansbaai en Baardskeerdersbos
As christengelowiges het ons hierdie evangelie in ons lewe: hierdie evangelie wat die belofte dra dat God nie net al ons sondes om Christus ontwil vergewe het nie, maar dat God om Christus ontwil nog iets meers met ons sonde doen: as God laat Hy o...
Eredienste elke Sondag in Gansbaai kerk en saal, en alternatiewelik op Baardskeerdersbos en Pearly Beach
Die hart van Rom. 8 – is hierdie grootse gedagte aan “die uitverkorenes van God” … mense na wie verwys word as “die uitverkorenes van God” … hierdie versameling van mense: “die uitverkorenes van Go...
Ons teks ; daar word teruggekyk oor ‘n lewenspad … die herinneringe word opgeroep: daardie tye … daardie plekke …en die lyding … ).
Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense”.
Streekkerkraadsvergaderings vind hierdie week plaas