Vrouesappigheid
Hoe is ‘n sappige vrou? ’n Sappige vrou is baie soos die vetplant van Afrika - met die klem op plant en nie op vet nie.
Hoe is ‘n sappige vrou? ’n Sappige vrou is baie soos die vetplant van Afrika - met die klem op plant en nie op vet nie.
Is die God van die Ou Testement 'n genadige God? Dit klink miskien na 'n vreemde vraag, maar dit is tog . . .
'n Verkorte weergawe van Prof Kellerman se preek "Hawe van God se Genade" gelewer op 21/11/2004
In 2001, in 'n Bybelsstudie en gebedsbyeenkoms, word lidmate gemotiveer en pak hulle die bou van die kerkie as 'n geloofsdaad aan.
Om deur die meesterbundel met die 10 jaar se uitgawes van Seestrome (30) te blaai bring ons by berigte, geestelike artikels, foto’s en onthou-stories wat vertel van ons Gansbaai-gemeente wat graag ’n Hawe van God se
Nuwe intrekkers in die gemeente word gereeld in die gemeente verwelkom.
Die Vrouediens is reeds etlike jare by die Okkie Smuts skool en koshuis betrokke.
Pinkstertyd in Gansbaai is 'n tyd van verootmoediging, nadenke en hernude toewyding aan ons Hemelse Vader.
Die eerste fase van die gedenktuin/muur is in Mei voltooi . . .
Dr Lisel Joubert se kontrakpos in die gemeente is nie hernu nie. Die redaksie wil haar graag bedank vir haar onbaatsugtige werk die afgelope jare.
In 2003 is 'n gemeente/bedieningsbehoefte-ondersoek gedoen onder leiding van Prof Kobus Kellerman, . . .
Die afgelope vyf jaar het die vrydag- oggende se saamkuier by die woekermark van krag tot krag gegaan.