Goedkoop Genade en Duur Genade
Mag die Here ons bewaar dat ons nie die genade goedkoop sal maak nie, maar altyd die kosbaarheid daarvan sal respekteer deur toegewyd met ons hele lewe voor die Here te leef .
Mag die Here ons bewaar dat ons nie die genade goedkoop sal maak nie, maar altyd die kosbaarheid daarvan sal respekteer deur toegewyd met ons hele lewe voor die Here te leef .
Genade is om versorg te word, genade is as iemand vir jou instaan, genade is as iemand medelye met jou het, genade is om begryp te word, genade is “ten spyte van”, genade is om voor te kan begin, genade verg om te sterf
Die hoeksteen van die NG kerk in Gansbaai is op 28/3/1953 deur ds. J.P.L. Zietsman, wat leraar van 1950 tot 1959 was, gelê. Op die steen staan geskryf: “Die Here sal voorsien”.
Die kerkraad van die VG gemeente kyk in 2013 met groot dankbaarheid terug op die 40jaar van hulle kerkgebou se bestaan.
Leerlinge van die De la Bat skool het onlangs by De Uijlenes, Baardskeerdersbos, gekuier . . .
Die ouer mense sal onthou hoe hulle geworstel het met die kategismus van die kerk. Jy moes omtrent 'n klomp dinge uit jou kop leer . . .
Die lede van die vrouediens is van toeka tot nou vroue wat diep spore in die gemeente trap . . .
Die basaar van Gansbaai was weereens 'n gesellige samekoms en kuier . . .
Pearly Beach se basaar was 'n gesllige saamkuier soos net die lidmate van Pearly Beach kan . . .
Die B'Bos basaar van Saterdag 9 Maart 2013 was weereens een van die feesgebeure in die Strandveld.
Die seun was die jongste seun van ‘n boer. Hy het moeg geword om sy pa op die plaas te help. Daarom het hy gesê: “Pa, gee vir my die deel van Pa se goed wat ek moet kry”. Die pa het toe die
Annaleen is die sameroepster van ons gemeente webblad en sy hanteer ook die opdaterings en plasings op die blad . . .