All Posts

Eerste nis vir ex Koster

Eerste nis vir ex Koster

Dit is heel gepas dat die eerste nis in die NG-gemeente se Gedenkmuur vir wyle Kallie Liebenberg (15 April 1936 - 20 Junie 2011) se as gebruik is. Hy was vir etlike jare 'n gewilde, hulpvaardige en geliefde koster van die gemeente en het alom ...

NG Kerk Gansbaai
Vrouediens 2013

Vrouediens funksie 19 Febr 2013

Die Vrouediens het op 19 Februarie 2013 'n gesellige funksie met tema "10 Gebooie" aangebied

NG Kerk Gansbaai
NGkerk gedenkmuur

Gedenkmuur

Na vele vergaderings kon ons uiteindelik begin met die oprigting van die gedenkmuur tussen die kerk en die kerksaal. Dit bestaan uit ‘n ringmuur met ‘n hek om dit veilig te maak vir enige besoeker.

NG Kerk Gansbaai
Kinders in buiteland

Kinders in buiteland

'n Groep ouers en grootouers van die NG Kerk, Gansbaai het op Sondag 17 Februarie 2013 na die ere dienste bymekaar gekom vir 'n geskiedkundige foto....

NG Kerk Gansbaai
Die Kersmark in volle swang

Kersmark 2012

Kom besoek ons Kersmark in die Pretoriussaal vanaf 8 tot 21 Desember 2012.

NG Kerk Gansbaai