Ontmoet ons Eiendomsagente - Seeff Eiendomsgroep

Ontmoet ons Eiendomsagente - Seeff Eiendomsgroep

Seeff Walker Bay / Gansbaai & Pearly Beach

image left

Ontmoet ons Eiendomsagente - Seeff Eiendomsgroep

"Seeff wyk so bietjie af van die normale eienaar/prinsipaal-konsep," vertel Cornie Swart, konsessiehouer (maar self ook n agent!) van Seeff in Groter Gansbaai. "Ek is dus n konsessiehouer van Seeff Country en werk vanaf hoofkantoor in Swellendam, waar die lisensiehouer Ian Badenhorst is."

Cornie het die konsessie vir Gansbaai in 2011 oorgeneem. n Paar jaar later het hy besluit om uit te brei. Hy het takke onderskeilik in Pearly Beach (2016) en Stanford (2018) oopgemaak. "Dit is so dat die aanbring van fibre by ons ook n rol speel met huiseienaars wat van hul huise af in kusdorpe wil werk," se Cornie, "maar einklik is dit al lankal aan die gang met die opvangs in die algemeen wat nie te swak is nie."

Cornie se hulle het gevind dat kleiner plasies ook al hoe meer gewild onder kopers as leefstyl-eenhede geraak het. Ingesluit is onder andere Baardskeerdersbos en Wolvengat. "Daarom het ek vir Deon du Plessis aagestel om ook op landbou-eiendomme te fokus. Deon, wat in Saoedi-Arabie gewerk het, se ervaring op die gebied van menseverhoudinge, skole-inspekteur en IT-aangeleenthede is sonder twyfel vir ons n goot aanwins."

Seeff fokus op residensiele-, kommersiele-, ontwikkelings- en landbou-eiendomme. "Ons het genoeg water en die regte klimaat en kan vir niks meer vra nie," se Cornie. Groter Gansbaai se gedugte span Seeff-agente onder leiding van Cornie Swart (jare in eiendomsmark), is: Ganbsaai - Hannes Cilliers (17jr), Marlene Uys (16jr), Anet Rossouw (3jr) en Daniel Stemmet (2jr). Pearly Beach: Nelia Muller (18jr), Vivienne Burton-Moore (1jr) en Deon du Plessis. Stanford: Diana Edmundson (19jr) en Marianne Rossouw (16jr).

En die konsessiehouer, Cornie Swart? Dit is natuurlik n man wat geen bekenstelling nodig het nie. Tans is Cornie n eiendomsagent en konsessiehouer van Seeff, maar hy is ook m bekende boer van die omgewing. Hy werk sedert 1973 met landbou-voorligting en is al vir die afgelope 37 jaar by georganiseerde landbou betrokke, met die hoogtepunt van President van Agri Wes-Kaap vir die afgelope 9 jaar.

 
Artikel deur Hardus Botha (Gans-Berg Nuus)
Ontmoet ons Eiendomsagente - Seeff Eiendomsgroep

Seeff Gansbaai

Seeff Walker Bay / Gansbaai & Pearly Beach, in partnership with Hamptons International, has been active in the property industry for many years. Both real estate brands are well-trusted household names synonymous with real estate in South Africa. The property specialists at Seeff Walker Bay are well...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R2,200,000: 2 Bedroom House For Sale in Franskraal

R2,200,000: 2 Bedroom House For Sale in Frans...

Discover timeless Cape Colonial charm in the sought-after Franschekraal Villas Fynbos Estate.

Big Congratulations to Nelia and Viv!

Big Congratulations to Nelia and Viv!

What an incredible achievement, ranked 4th regionally and 8th nationally for units sold!

Good News for Buyers in Budget 2026

Good News for Buyers in Budget 2026

Budget 2026, good news for consumers and the property market.

5 Bedroom Freestanding For Sale in Klipfonteyn: R8,500,000

5 Bedroom Freestanding For Sale in Klipfontey...

Tucked away in a peaceful cul-de-sac within the prestigious Klipfonteyn I...

3 Bedroom Freestanding For Sale in Franskraal: R4,450,000

3 Bedroom Freestanding For Sale in Franskraal...

Sunsets, sea breeze and space to live large - this is coastal living done right.

Getting Your Home Buyer-Ready

Getting Your Home Buyer-Ready

When a buyer walks through your front door, they are not just viewing a property - they are imagining a future.