13 October 2024: Aanskou die Mens - Improvis...
Join us for a special performance by Winand Grundling and Johann Nel on Sunday, 13 October 2024.
Kom kuier by die Son en See Feesmark in Hermanus! Ontdek unieke geskenke vir almal en geniet heerlike eetgoed.
Datums: 9 Desember 2024 - 4 Januarie 2025
Ure:
• Weeksdae: 09:00 - 18:00
• Saterdae: 09:00 - 17:00
• Gesluit op Sondae en Kersdag
Plek: Grobbelaar Saal, Marine Rylaan, Hermanus
Bring jou vriende en familie vir ’n feestelike inkopie-ervaring!
The NG Kerk Hermanus is a Dutch Reformed Church that is a Reformed Christian denomination in South Africa. The well-established congregation welcomes members of the greater Hermanus community, as well as visitors to the area, to join them as they praise the Lord God. Offering a range of church servi...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreJoin us for a special performance by Winand Grundling and Johann Nel on Sunday, 13 October 2024.
Join us for an inspiring and heart-wrenching event as Ilse Verster shares her powerful story.
HOOP is n noodsaaklikheid. Wanneer jy voel jy nie meer kan aangaan nie en alles donker lyk, is dit hoop wat in jou oor fluister: "Jy kan!"
Die akteurspaar, Ira Blanckenberg en Waldemar Schultz, van Somerset-Wes se 14-jarige seun, Kieran, is in 2013 oorlede nadat hy in Hermanus van n krans afgeval het.
NG Kerk Hermanus bied aan n manne-ontbyt op Wêreldbiddag vir mans.