Interstreke!!!
Op Saterdag 18 Julie en Sondag 19 Julie 2026 het die Interstreke-rolbaltoernooi in Hermanus plaasgevind.
Saterdag, 16 Mei 2026, het ses Bolandse dorpe in heerlike winterweer teen mekaar meegeding tydens die jaarlikse Bonnievale Inter-dorp Toernooi.
Ons L’Agulhas-spanne het pragtig gespeel en ’n baie verdienstelike derde plek (uit 6 dorpe) behaal met 53 punte!
Die Finale Uitslae:
• Eerste: Montagu - 61 punte (wenners van die trofee en R5 500 prysgeld!)
• Tweede: Bonnievale - 60.5 punte
• Derde: L’Agulhas - 53 punte
• Vierde: Kleinmond (50)
• Vyfde: Bredasdorp (44.5)
• Sesde: Robertson (31)
Ons Spanne op die Bane:
• Span 1: Jacques Prins, John Woodcock, Adrian van Zyl
• Span 2: Francina Cumpsty, Pieter Roux, Geoleen Engelbrecht
• Span 3: Piet van Wyk, Estelle Madden, Diane Möller
• Span 4: Fanie du Plessis, Reynier Möller, Mike Yiannakis
’n Groot dankie aan die borg, Personal Trust en aan Bonnievale Rolbalklub vir hul fantastiese gasvryheid en die heerlike etes. Dit was ons derde jaar op hierdie gewilde toernooi, en ons sien nou al uit na volgende jaar!
L’Agulhas Bowls Club welcomes experienced lawn bowls players and newcomers to join them for friendly games and relaxed social events. Club days are Wednesdays, Fridays and Saturdays. For added bowling satisfaction L'Agulhas Bowls Club provides floodlit bowling greens for evening play. Three qualif...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOp Saterdag 18 Julie en Sondag 19 Julie 2026 het die Interstreke-rolbaltoernooi in Hermanus plaasgevind.
Members of the L'Agulhas Bowls Club represented the club in the third round of the Overberg Men's and Ladies Premium League...
L’Agulhas Rolbalklub is trots nadat ons klubkampioen, Jacques Prins, die gesogte “Champion of Champions”...
Wat ’n lekker aand het ons Vrydag, 26 Junie, gehad toe ons die eerste van ons beplande maandelikse sosiale aande...
L’Agulhas Bowls Club was well represented at the annual Overberg Mixed Fours on 6 June 2026...
The L'Agulhas Bowls Club is enjoying an exciting and heartening season...