25STE L’AGULHAS CLASSIC - ’N MYLPAAL OM T...
Wat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!

L’Agulhas Rolbalklub is trots nadat ons klubkampioen, Jacques Prins, die gesogte “Champion of Champions” - manstitel ingepalm het na ’n sterk vertoning in Worcester op Sondag, 5 Julie. Petula Fortuin van Caledon het as die vrouekampioen uit die stryd getree. Hartlik geluk!
Die jaarlikse “Champion of Champions” kompetisie bring klubkampioene van regoor die Boland mekaar mee te ding, waarna mans en vrouewenners uiteindelik uit die reeks aangewys word.
Vanjaar het Prins L’Agulhas Rolbalklub verteenwoordig nadat hy as die klubkampioen aangewys is.
Prins het drie wedstryde op Sondag 5 Julie gespeel. Hy het teen die Kampion van Weskus gespeel sowel as die Kampion van Wynland gespeel. Hy het sy eerste wedstryd met 21–16 gewen en dit opgevolg met ’n 15–10-oorwinning in die tweede wedstryd. Sy laaste wedstryd het hy met 19–19 gelykop geëindig, ’n uitslag wat genoeg was om die algehele titel te verseker.
Weereens, baie geluk aan Jacques Prins!
Foto: Links - Jacques Prins (L’Agulhas Rolbalklub), regs - Petula Fortuin (Caledon Rolbalklub)
L’Agulhas Bowls Club welcomes experienced lawn bowls players and newcomers to join them for friendly games and relaxed social events. Club days are Wednesdays, Fridays and Saturdays. For added bowling satisfaction L'Agulhas Bowls Club provides floodlit bowling greens for evening play. Three qualif...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreWat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!
Three members of L’Agulhas Bowls Club proudly represented the club at the Boland Trials...
’n Sterk groep van 20 spelers van L’Agulhas Rolbalklub het op 15 en 16 Augustus aan die Bredasdorp Mixed Classic...
Op Saterdag, 15 Augustus, het drie lede van L’Agulhas Rolbalklub, André Krahtz, Lynette Krahtz en Gerhard van der Walt...
L’Agulhas Rolbalklub wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om een van ons klublede, Reynier Möller...
L’Agulhas Bowls Club celebrated an important milestone on Wednesday 12 August 2026...