25STE L’AGULHAS CLASSIC - ’N MYLPAAL OM T...
Wat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!
L’Agulhas Rolbalklub het die jaarlikse Vossiedag op 22 Julie 2026 gevier. André Voster “Vossie” soos hy alom bekend was. sou op 24 Julie sy 81ste verjaarsdag sou gevier het. Dit is nou reeds 8 jaar gelede dat Vossie op die rolbalbaan oorlede is. Sedertdien borg die Voster kinders, onder leiding van Maritza, die oudste dogter, jaarliks die Vossiedag.
42 spelers het deelgeneem, 14 spanne van 3 spelers per span wat van die vloer afgetrek is. Die toernooi het gedurende die namiddag plaasgevind en twee wedstryde van 12 skofte elk is gespeel, met teepouse tussenin. ‘n Groot dankie aan Marianne Fourie en haar span wat vir die middag se versnaperinge verantwoordelik was.
Na die kompetisie is ‘n kers langs die Vossie gedenks trofee deur Louisa Botha aangesteek. ‘n Brief van Maritza is uitgelees deur André (Kulu) Cruywagen waarin sy skryf “Ek is seker dat my pa met baie bree glimlag afkyk na elkeen wat vandag op die baan was” Sy het ook geskenke vir die prysuitdeeling so wel as die “lucky draw” geborg. L’Algulhas Rolbalklub is dankbaar dat die Vorster kinders dit moontlik gemaak het.
Baie geluk aan die wenners: Vic Weston, André Krahtz en Natalie (Nats) Hewitt. Tweede plek was Marius Fuchs, Alan Coetsee en Karen Nortier, met Jantjies Giliomee, Linette Berner en Etinne Schalerkamp wat in die derde plek was.
1ste Plek: Vic Weston, André Krahtz en Nats Hewitt

2de Plek: Marius Fuchs, Alan Coetsee en Karen Nortier

3rde Plek: Jantjies Giliomee, Linette Berner en Etinne Schalerkamp

Louisa Botha wat ‘n kers langs die gedenks trofee aangesteek.

L’Agulhas Bowls Club welcomes experienced lawn bowls players and newcomers to join them for friendly games and relaxed social events. Club days are Wednesdays, Fridays and Saturdays. For added bowling satisfaction L'Agulhas Bowls Club provides floodlit bowling greens for evening play. Three qualif...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreWat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!
Three members of L’Agulhas Bowls Club proudly represented the club at the Boland Trials...
’n Sterk groep van 20 spelers van L’Agulhas Rolbalklub het op 15 en 16 Augustus aan die Bredasdorp Mixed Classic...
Op Saterdag, 15 Augustus, het drie lede van L’Agulhas Rolbalklub, André Krahtz, Lynette Krahtz en Gerhard van der Walt...
L’Agulhas Rolbalklub wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om een van ons klublede, Reynier Möller...
L’Agulhas Bowls Club celebrated an important milestone on Wednesday 12 August 2026...