L’AGULHAS BOWLS CLUB HOSTS ITS FIRST INDOOR...
What a fantastic three evenings of bowls, laughter and friendly competition...
Met ons baan wat tans gesluit is vir jaarlikse instandhouding, het Villiersdorp Rolbalklub die L’Agulhas Rolbalklub vriendelik uitgenooi om op Saterdag, 31 Oktober 2026, ’n dag saam met hulle deur te bring.
18 van ons lede het die rit aangepak, en wat ’n fantastiese dag was dit nie! Lekker rolbal, baie gelag, wonderlike gasvryheid, lekker kos en sommer nuwe vriendskappe wat gesmee is.
En asof die dag nie reeds spesiaal genoeg was nie, het elkeen boonop met ’n boks heerlike perskes huis toe gegaan. Wat ’n lekker verrassing!
’n Groot dankie aan Fanie du Plessis wat die besoek geïnisieer het en Alita van Zyl wat al die reëlings getref het.
Die President van Villiersdorp Rolbalklub was net so opgewonde oor die dag, en die goeie nuus is dat dit nou ’n jaarlikse instelling gaan word, met Villiersdorp wat ons in 2027 kom besoek.
Baie dankie aan ons rolbalvriende op Villiersdorp vir julle hartlike ontvangs en gasvryheid!

L’Agulhas Bowls Club welcomes experienced lawn bowls players and newcomers to join them for friendly games and relaxed social events. Club days are Wednesdays, Fridays and Saturdays. For added bowling satisfaction L'Agulhas Bowls Club provides floodlit bowling greens for evening play. Three qualif...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreWhat a fantastic three evenings of bowls, laughter and friendly competition...
Dit is waaroor rolbal gaan: vriendskap, kameraadskap en ’n gedeelde liefde vir die spel!
A team from L’Agulhas Bowls Club competed in the Hermanus Suzuki Classic...
The Men’s Mini Classic was held at L’Agulhas Bowls Club on Saturday, 19 September 2026.
Wat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!
Three members of L’Agulhas Bowls Club proudly represented the club at the Boland Trials...