Christmas in July Brings Festive Cheer and Co...
The L'Agulhas Bowls Club recently celebrated its inaugural Christmas in July...
Skryf in as ʼn individu en meld u spelposisie (Skipper, Tweede of Lei).
Twee wedstryde van 12 skofte elk en een wedstryd van 15 skofte sal gespeel word en in elke wedstryd sal spelers in ʼn ander span speel en teen ander opponente.
Pryse sal gaan vir die beste algehele prestasies in elke posisie nl. Skipper, Tweede en Lei.
Kontak Agulhas Rolbalklub vir meer informasie.
L’Agulhas Bowls Club welcomes experienced lawn bowls players and newcomers to join them for friendly games and relaxed social events. Club days are Wednesdays, Fridays and Saturdays. For added bowling satisfaction L'Agulhas Bowls Club provides floodlit bowling greens for evening play. Three qualif...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThe L'Agulhas Bowls Club recently celebrated its inaugural Christmas in July...
L’Agulhas Rolbalklub het die jaarlikse Vossiedag op 22 Julie 2026 gevier. André Voster “Vossie” soos hy alom bekend was.
Op Saterdag 18 Julie en Sondag 19 Julie 2026 het die Interstreke-rolbaltoernooi in Hermanus plaasgevind.
Members of the L'Agulhas Bowls Club represented the club in the third round of the Overberg Men's and Ladies Premium League...
L’Agulhas Rolbalklub is trots nadat ons klubkampioen, Jacques Prins, die gesogte “Champion of Champions”...
Wat ’n lekker aand het ons Vrydag, 26 Junie, gehad toe ons die eerste van ons beplande maandelikse sosiale aande...