Van Dyk Family Shoot Franskraal
Van Dyk Family Shoot at Panorama Wedding Venue in Franskraal
Ek is so opgewonde oor die geboorte van hierdie keine liefie mens dat ek Casey geen rus gee nie. (Ek sal haar regtig elke 5min vra - hoe voel jy? is baba al oppad?) Ek dink so vandag aan jou swaar dra in hierdie ongelooflike hitte. Enige oomblik nou word julle ouers. Dis die grootste voorreg ooit en ek weet julle twee gaan skitterende ouers wees. Reimond se liefde vir Casey maak my hart glimlag. Hy is so sag en liefdevol! Geniet julle laaste oomblikke met daardie pragtige magie. Ampertjies tyd.
Kom Gideon Dawid... ons wag vir jou.
Photographers Sonja Walker & Anja, are ready to capture all your memorable moments so that you can showcase them for life. Based in Gansbaai, This mom and daughter team offers professional photographic services throughout the Overberg region and further afield at the venue of your choice. Celebratin...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreVan Dyk Family Shoot at Panorama Wedding Venue in Franskraal
Zurelda & Elisma Engagement shoot on the Franskraal Mountain top.