Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub

Kapteinspan versus Onderkapteinspan

Die Kaptein- en Onderkapteinspanne het mekaar op Saterdag, 24 September 2022 die stryd op die gholfbaan aangesê - met die Kapteinspan wat met 376 punte gewen het, teenoor die Onderkapteinspan se 294 punte.

Die wenner van die Kapteinspan is Malcolm Bury met 41 punte, met die Onderkapteinspan se wenner as Will Smit met 38 punte.

Image 1
Malcolm Bury, wenner van Kapteinspan.
Image 2
Will Smit, wenner van Onderkapteinspan.

Woensdag, 21 September:

Dawie Viljoen wen die Sloegterskompetisie met 40 punte, gevolg deur Bev Swart 37, Johan Coetzee 37, Cobus Dippenaar 37, Daan Victor 36, Marietjie de Villiers 36, Gina Esterhuizen 36, Joe Cesare 34, Johan Pieterse 32 en Peet Pretorius 32.

Bev Swart wen die naaste aan pen op no 8 (geel bof). 

Marietjie de Villiers teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.

Vrydag, 23 September: 

Sakkie van der Merwe wen die 9-putjie Sundowner Enkel Stableford kompetisie met 19 punte, gevolg deur Jacobus Bothma 17, Pieter Uys 16, Johan Paulsen 15, George Hunt 15, Pietie Dry 14, Pero Heyns 11, Owen Huxham 11, André Gouws 9 en Deon Momberg 4.

Saterdag, 24 September: 

Die Kaptein- en Onderkapteinspanne het mekaar die stryd aangesê. Die formaat was ‘n Enkel Stableford. Die Kapteinspan wen met 376 punte teenoor die Onderkapteinspan se 294 punte. Die wenners in die twee afdelings is soos volg: 

Kapteinspan: 

Malcolm Bury 41, Joe Cesare 36, Daan Victor 34, Marietjie de Villiers 34, Wally van Coller 33, Johan Coetzee 33, Pieter de Wet 33, Bev Swart 30 en John Pfister 29.

Onderkapteinspan: 

Will Smit 38, Stephen Brown 34, Clive Bailey 30, Hugo Groenewald 29, Solly Wessels 27, Nico Latsky 27, Gustav Rabe 25 en Neil Harrison 23.

Sondag, 25 September: 

Hannes Linde wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Charlie Bent 19, André Hage 17, Malcolm Bury 16, Marietjie de Villiers 16, Owen Huxham 15, Lionel Kemm 15, Deon Momberg 15, Rene Lambrecht 13 en Andrew Dalgleish 13.

Saterdag, 1 Oktober:

Kompetisie is ‘n Houespel.

Verjaarsdae:

Barry Fourie 1ste, Will Vonier 1ste, Tjaart Kleu 1ste, Gabriel Theron 2de, Irm Vonier 3de, Nico Jones 5de, Marietjie Visser 6de.

Saterdag, 8 Oktober:

Die Beeskraal Ope word geborg deur FCS Distributors (Bev en Francis Swart). Dit word in ouderdomsgroepe soos volg gespeel:

• Tollies 20-50; Bulle 51-69; Osse 70-90; Koeitjies 20-90. Kom skryf vroegtydig in, daar is pragtige pryse vir elke afdeling, asook ‘n natgat.

Kontak Gansbaai Golf Club hier.

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg News | 5 December 2025 Edition

Gans-Berg News | 5 December 2025 Edition

Here’s a quick look at this week’s highlights, community updates, and important notices happening.

Gans-Berg Nuus / News - 28 November 2025 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 28 November 2025 Edit...

Catch up on the latest community stories from Gansbaai and surrounds!

Gans-Berg Nuus | 21 November 2025 - Summary

Gans-Berg Nuus | 21 November 2025 - Summary

This edition is packed with local achievements, community celebrations, heartwarming stories, and important updates.

Gans-Berg Newspaper - 7 November 2025 Edition

Gans-Berg Newspaper - 7 November 2025 Edition

This week’s Gans-Berg Nuus is filled with community pride and inspiring local stories.

Gans-Berg News | 31 Oct 2025 Edition

Gans-Berg News | 31 Oct 2025 Edition

From festive season preparations and heroic fire-fighting efforts to local school triumphs...

Vroue - Toeka tot nou… Werkbare boererate en resepte

Vroue - Toeka tot nou… Werkbare boererate e...

Die tema, “Boererate en resepte van toeka tot nou”, het baie interessante resepte...