Janconet Vermeulen se 1ste oorsese Toutrektoe...
‘n Oorsese Toutrektoernooi het uiteindelik vir Janconet Vermeulen van Gansbaai aangebreek...
‘n Oorsese Toutrektoernooi het uiteindelik vir Janconet Vermeulen van Gansbaai aangebreek...
Ons agter-agterkleinkind het die Somer vir ons in Franskraal aangekondig terwyl sy opgewonde op pad see toe was met haar grafie en emmertjie...
Die herinwyding van die historiese naambord in Gansbaai hawe, ‘Hawe van God se Genade’, met die vuurtoring- en kruislogo, was die ideale voorloper vir vanjaar...
Die ‘fikses’ het nou wel nie by Groeneweide regtig ‘ge-wheely’ nie - sommiges het ‘ge-sprint’, party gedraf en ander net gestap...
Saterdag, 14 Desember 2024 se Enkel Stableford kompetisie is deur Johan Coetzee, Gans-Berg Nuus se gholfskrywer, met 40 punte ingepalm.
Saterdag, 7 Desember 2024 se boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub was die eerste kompetisie vir 2025...
Die motorfietsklub, Dogs of War, het hulself al deur en deur bewys as motorfietsers met klein, omgee-harte waar dit by liefdadigheid kom.
Die Jaareindfunksie, ingesluit prysuitdelings van Franskraal Rolbalklub op Saterdag, 7 Desember 2024, het sommer spoggerig verloop.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...
The Trans Enduro is a remarkable event with a longstanding tradition in the South African Military, dating back to the early 1980s...
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...