HaS-bederfies kort voor Kersfees
Herberg aan See Tehuis vir Bejaardes (HaS) is behoorlik bederf so kort voor Kersfees - ‘n Spitbraai...
Herberg aan See Tehuis vir Bejaardes (HaS) is behoorlik bederf so kort voor Kersfees - ‘n Spitbraai...
The Trans Agulhas Race, known as the ‘World’s Toughest Inflatable Boat Challenge’ started with 40 boats on 28 December 2024...
Gansbaai se SAPD-lede is so kort voor Kersfees, tydens hulle Jaarafsluitingsfunksie, met trofeë en sertifikate beloon...
Flip en Maretha Geldenhuys van De Kelders, was op Saterdag, 4 Januarie 2025 in ‘n motorongeluk betrokke.
Die Wes-Kaapse skaakspan het ses goue medaljes, een silwer en ses brons in die 14 ouderdomsafdelings gewen.
As deel van die Gans-Berg Nuus se geskiedenisblaaie, soos die ‘Dolosverhaal’ en die ‘Boet van Nette’, is ook die 80-jarige bestaan van die Gansbaai NG-gemeente...
Read more here about Joe and her Colourful Swop Shop Container in Masakhane.
Die kosbare kleinnood, ‘Uit die Beek’, die oudste Afrikaanse Bybeldagboek, se 100ste uitgawe (2025) het pas verskyn en is reeds beskikbaar.
Die gebruik van dolosse om hawens teen breekwater te beskerm, is algemene kennis, moontlik ook die feit dat dit 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is.
In 2023, aan die begin van Desembermaand, het verbygangers se koppe behoorlik in die rigting van Hoofstraat 30 gedraai.
Gansbaai Wynproegilde se afsluitings-wynproe op Dinsdag, 19 November 2024 in die Great White House restaurant...
Die trotse wenners van Saterdag, 21 Desember 2024 se Gansbaai Classic Gholfdag se 4BBB Stableford (Preferred Drive)...