The Cookie is Crumbling for the African Pengu...
At the African Penguin and Seabird Sanctuary (APPS), the DICT-team joined the ‘Not on Our Watch’.
At the African Penguin and Seabird Sanctuary (APPS), the DICT-team joined the ‘Not on Our Watch’.
Gansbaai SAPD se Kaptein Gerda Groenewald is vir ‘n tweede keer aangewys om haar plek in die ‘warm stoel’ van Waarnemende Stasiebevelvoerder van Gansbaai SAPD in te neem.
Die bestuur van die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC), het ‘n nuwe Algemene Werker aangestel - Henningh Geldenhuys.
Hester (Viljoen) Coetzee is an exceptional individual, characterised by her confidence, vibrancy, gentleness, and balance.
Na die verwerwing van sy BSc Landbou graad in 2009 aan die Universiteit van Stellenbosch, het hy in 2010 by Overhex as wynmaker begin.
Saterdag, 23 September 2023 was Laerskool Gansbaai (LSG) se Gholfdag.
Sponsor a ribbon, by placing a logo and contact number in the Gans-Berg Nuus / News for only R200.
Die Birkenhead Boothengelklub se maandeindfunksie vir September was, soos altyd, die ene geselligheid met ‘n klubsaal vol lede en gaste.
Vanjaar was daar net 14 rolbalspanne wat vir die jaarlikse gewilde Arrie Nel Apteekgroep (Gansbaai Apteek) Borgdag ingeskryf het.
Kol Winston Coetzee, Gansbaai se gewilde Stasiebevelvoerder, verlaat Gansbaai op 30 September 2023.
Sondag, 17 September 2023 was een groot dag van humor vir die gholfspelers.
Die vennootskap tussen CapeNature en Grootbos Foundation is sonder enige twyfel ‘n wen-wen situasie vir die plaaslike omgewing en die ekonomie.