Gansbaai Posduifklub: Eerste Duiwe Wedvlug vi...
Verlede week het die eerste Duiwe Wedvlug vir die 2024-seisoen plaasgevind - vanaf Lainsburg.
Verlede week het die eerste Duiwe Wedvlug vir die 2024-seisoen plaasgevind - vanaf Lainsburg.
Kurt van Wyk, a member of the Grootbos Foundation Conservation Research team, published a note in the African Herp News.
Sunday, 5 May 2024 was a special day for children and residents of Blompark in Gansbaai Primary’s school hall.
Fanie en Judy Bothma is weer op toer - dit is nou maar eenmaal in hierdie egpaar van Franskraal se bloed!
Die twee manne van Franskraal Rolbalklub wat aan die Boland Veterane Meesters Toernooi deelgeneem het, het teen ervare Provinsiale Bolandspelers te staan gekom.
Groter Gansbaai se plaaslike modelle het weer die geleentheid gehad om tydens Komtessa Boutique se Herfs / Winter Modeparade.
Klein River Cheese buite Stanford het hulself weer eens as bobaas kaasmakers bewys.
Die pragtige Claudia Olivier (23), apteker in haar gemeenskapsjaar by Arrie Nel Apteekgroep, Gansbaai Apteek, magdalk skraal en 'fyntjies' voorkom...
Stefan Botha, a Gr 10 learner from Hermanus Hoërskool, once again deserves recognition in the Gans-Berg News.
Die Bietoubossers se byeenkoms op 14 Mei 2024 was weer gekenmerk met kunstige tafelversierings en ‘n ‘swaar-gelaaide’ tafel met eetgoed.
Dubbele Professorskap is nie ‘n eer wat ‘elke Jan Rap en sy Maat’ aldag te beurt val nie.
Drie van ons omgewing se SAPD-lede het op 10 en 11 Mei 2024 aan die Tshwane Vasbyt Prospectus in die Kgosi Mampuru II Area, Pretoria, deelgeneem.