Padblokkade verras Besoekers
Die jaarlikse Vriendelike Padblokkade buite Gansbaai bly steeds ‘n verrassingselement vir vele besoekers.
Die jaarlikse Vriendelike Padblokkade buite Gansbaai bly steeds ‘n verrassingselement vir vele besoekers.
Dit is jaarliks die gebruik dat ‘n skildery tydens die verruklike Winter Fynbosskou uitgestal word.
Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om alle besoekers aan ons mooi dorp welkom te heet.
Die bekende gospelsanger, Piet Smit, het onlangs in die NG-Kerkgebou voor ‘n groot gehoor opgetree. Sy optrede is deur Petrus du Preez van die NG-gemeente Pearly Beach ten bate van hulle boufonds gereël.
Gansbaai Fotografieklub se fotograwe het onlangs in Tolbos Bistro tydens ‘n gesellige Jaareindfunksie “afgeskakel”, maar sekerlik nie hulle kamera’s nie.
Die Tuinboukompetisie in Blompark, wat deur Gansbaai Toerisme se Ontwikkelingsportefule aangebied is, het suksesvol verloop en elf huishoudings het deelgeneem.
Vanjaar se Tuisversorgingsstudente van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon, onder die leiding van Suster Iréne de Waal, spog met suksesverhale en is onlangs met sertifikate beloon.
Speaking endlessly on your cellphone can lead to an allergic reaction, warns a leading pharmaceutical company, specialising in allergy treatments.
Die feit dat ‘n boot weer omgedop het laat koue rillings langs jou ruggraat af. Die besef dat dit enigeen kan oorkom, ook vir jóú, is beslis nie ‘n gerusstellende gedagte nie.
Overberg Bootklub het Saterdag 14 Desember hul jaarlikse Junior dag aangebied.