Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026
Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.
Gansbaai se gholfers het ‘n moeilike en frustrerende week agter die rug. Die geliefde baan is toe en die setperke vol gate gesteek!
Die baan-span noem dit hollowtyning, en sê dit is baie nodig vir ‘n pragtige baan. Maar die liewe mense kon maar net met kwylende monde staan en sug - en krag vra om deur die hele besigheid te kom.
Toemaar, manne en dames - op die 15de Maart kan julle weer die genot van ‘n pragtige groen baan geniet!
Ons hartlike dank aan Bev Swart, Welcome, Yotsi wat so hard werk aan hierdie pragtige stuk aarde. Julle is werklik die staatmakers van die klub.
Sien julle almal die 15de!
Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Kiewi...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGolf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.
Golf Competition Results for 2 - 5 Sep 2026.
Golf Competition Results for 25 - 29 Aug 2026.
Golf Competition Results for 19 - 22 Aug 2026.
Hier is ’n kort opsomming van die belangrikste punte uit die komiteevergadering.
Golf Competition Results for 12 - 15 Aug 2026.